Ons dink: 4/5

Die 5FM-platejoggie Gareth Cliff het sy keuse van die beste snitte van die oomblik saamgestel.

Daar is treffers soos Martin Solveig & Dragonette se Hello, Yoav se We All Are Dancing en Edward Maya se Stereo Love.

Dit kry ook ’n plaaslike geurtjie in die vorm van die hip-hop-groep Jozi se Electric Avenue en Graeme Watkins Project se aansteeklike Music Affair. In die geheel is dit ’n heerlike mengsel.

Volg Huisgenoot op Twitter.