Ons dink: 4/5

Fantasia Barrino boots Macy Gray se rasperstem na op haar derde alteljeealbum.

Sy het destyds die derde seisoen van American Idol gewen.

Back to Me bevat 12 sterk R&B- en soul-snitte, met ’n goeie mengsel ballades en lewendiger liedjies. Die eerste enkelsnit, Bittersweet, is die hoogtepunt, maar ons beveel ook I’m Doing’ Me en Collard Greens & Cornbread aan.