Ons dink: 4/5

Dit is een van daardie seldsame albums wat jou laat voel 12 snitte is te min.

Die Britse sanger en rapper kombineer aansteeklike hip-hop en polsende trom-en-baskitaarklanke met ’n algehele dans-en-elektro-gevoel om enduit ’n behaaglike partytjie-atmosfeer te skep.

Spits jou ore vir Stay Awake, Natural Disaster en Changed the Way You Kissed Me.

Volg Huisgenoot op Twitter