Ons dink: 4/5

Die house-en-dans-platejoggie Euphonik het nie bekendstelling nodig nie.

Baie mense slaan hom hoog aan, en hy kan ’n gehoor in die holte van sy hand hou.

Sy nuwe album spog met besonder goeie melodieë, oud en nuut. Spits jou ore vir DJ Kentse hervermenging van Falling, Spiritchasers se These ­Tears en Seng’khathele en Bingo Players se Cry Just a Little.

Volg Huisgenoot op Twitter.