Ons dink: 4/5

Hierdie bygewerkte weergawe van Goulding se debuut-ateljeealbum, Lights, spog met ’n hele paar goeie, nuwe snitte soos haar vertolking van Elton John se bekende Your Song.

Ellie het ’n stem wat jou hoendervleis gee en haar indierock/elektropop-klank is uniek.

KLIK HIER om jou CD via kalahari.com te bestel.

Volg Huisgenoot op Twitter