Ons dink: 3/5

Hierdie Britse alternatiewe groep sal jou beslis meer aanstaan as ’n ontploffende vuurpyl.

Die openingsnit, The Birds (en sy herhaling), kan maklik die album se treffersnit word.

Dis funky genoeg om by ’n ete vir alternatiewe mense in hul 30’s te speel, maar mak genoeg dat jou ma ook daarna kan luister.

Geen wonder Radiohead en Coldplay beveel dit aan nie.

Volg Huisgenoot op Twitter