Ons dink: 2/5

Oor Die Antwood is al ’n groot ophef gemaak – dalk ’n bietjie te groot, te oordeel na hul langverwagte debuutalbum, $O$.

Dit kan dalk ongelooflik zef wees, maar voldoen ongelukkig nie aan die verwagtinge wat hul reuse wêreldtreffer Enter the Ninja geskep het nie.

Daar is volop saamrap-oomblikke, maar om op een slag na al 16 snitte te luister raak ’n bietjie te veel.

Ouers, let op die ouerdiskresie-waarskuwing!