Ons dink: 3/5

Die Franse house-meester het hom gevestig as ’n man met wie jy moet rekening hou in die danswêreld en as vervaardiger van kunstenaars soos Akon en Kelly Rowland se treffers.

Ouer musiekaanhangers sal dalk nie sy styl waardeer nie, maar dit verkoop beslis plate!

Van die toptreffers op hierdie dubbel-CD is Flo Rida en Nicki Minaj se Where Them Girls At en Sweat.

KLIK HIER om jou CD via kalahari.com te bestel.

Volg Huisgenoot o Twitter.