Ons dink: 4/5

Jy kan sommer hoor die 30-jarige vioolwonder David Garrett was in sy element toe hy in sy geboorteland, Duitsland, optree, waar diƩ DVD opgeneem is.

Die suksesvolle mengsel van klassieke musiek en rock is uiters vermaaklik danksy Garrett se blitsvinnige spel en die reuse orkes wat hom begelei.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Kyk gerus hier na 'n onderhoud wat 'n tydjie gelede met David Garrett gevoer is.