Ons dink: 3/5

Kan jy glo dis al 18 jaar sedert dié anderste folkrockers vir ons Mmm Mmm Mmm Mmm gegee het?

Sedertdien het hulle nog nie weer so ’n groot treffer gehad nie, en hul nuwe album sal waarskynlik nie vir hulle aanhangers wen nie.

Daarop word die klanke van speelgoedinstrumente gebruik – regtig! – en dit ry wipplank tussen alternatief en folkrock.

Ek het And It’s Beautiful en Not Today Baby geniet.