Ons dink: 4/5

Die rolprent is vir ’n Golden Globe benoem en spog met ’n  sterbelaaide rolverdeling.

Burlesque se klankbaan is ewe indrukwekkend met die popdivas Christina Aguilera en Cher wat die 10 snitte sing.

Ons is veral dol oor Something’s Got a Hold on Me, The Beautiful People, Express en You Haven’t Seen the Last of Me. ­