Ons dink: 3/5

Die Amerikaanse trompetspeler se 13de album is ’n indrukwekkende prestasie vir iemand wat nie sing nie.

Soos die violis André Rieu is Botti slim genoeg om met verskeie sangers saam te span.

Ses van die snitte is spanpogings, waarvan die beste If I Ever Lose My Faith in You saam metSting en I’ve Got You Under My Skin saam metKatharine McPhee is.

Hy speel ook nommers soos Hallelujah en When I Fall In Love puik.

Volg Huisgenoot op Twitter.