Ons dink: 4/5

Met dié versameling word Bob Dylan se nalatenskap as ’n pro­tesliedjieskrywer gevier en die opbrengs sal aan Amnestie Internasionaal geskenk word.

Al is dit moeilik om liedjies uit te voer wat Bob met elke optrede verander, vergoed die hoogtepunte daarvoor. My Morning Jacket se weergawe van You’re a Big Girl Now is selfs beter as die oorspronklike.

Volg Huisgenoot op Twitter.