Ons dink: 4/5

Cheryl is besig om naam te maak as suksesvolle solokunstenaar.

Dis haar tweede soloalbum en die Britse donkerkopskoonheid wil daardeur beïndruk.

Spits jou ore vir Live Tonight, The Flood en The Hummingbird.

Die drie groot treffers van haar debuut-album, Fight for This Love, 3 Words en Parachute, is as bonussnitte ingesluit.

Dis waarde vir geld.