Ons dink: 4/5

Dis al 20 jaar sedert die mansgroep Boyz II Men op die toneel verskyn het, en al was hulle die afgelope paar jaar baie stil, is hulle ongetwyfeld een van die invloedrykste R&B/popgroepe van die afgelope twee dekades.

Op die eerste skyf van hierdie dubbelalbum is hul nuwe liedjies, en op die tweede agt van hul ouskoolse, klassieke liedjies soos End of the Road, Water Runs Dry en I’ll Make Love to You.

Volg Huisgenoot op Twitter.