Ons dink: 4/5

Ná ’n afwesigheid van amper ses jaar is Boo! terug met ’n nuwe album.

Die keer het hulle hul kenmerkende rock/punkstyl vir ’n meer popagtige styl verruil.

Die nuwe klanke werk uitstekend en behoort nuwe aanhangers te werf terwyl dit oues tevrede sal hou.

Spits jou ore vir die opgewekte snitte Rookook en To Do Today, en rustigter snitte soos The Lovely Hearts Club.