Ons dink: 4/5

Big Sean word met kletsrymers soos Drakevergelyk.

Die CD se liedjie van die oomblik is My Last (saam met Chris Brown), maar die hele album is ’n wonderlike eerste poging.

Hou veral jou ore oop vir Marvin & Chardonnay. Jy kan groot dinge van hierdie jong, opkomende ster verwag.

Volg Huisgenoot op Twitter.