Ons dink: 4/5

Babs is terug met haar 33ste ateljee-album. Kan jy dit glo?

En dié een sal beslis in haar jare lange aanhangers se smaak val.

Sy bly weg van nuwe liedjies en leen liewer liedjies soos The Windmills of Your Mind en That Face, albei hoogtepunte. Babs se bydrae is ook in die vervaardiging van al 10 snitte te bespeur. Haar strelende stem is pure genot.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Luister hier na haar vertolking van "Windmills of ÿour mind"