Ons dink: 4/5

Dis die Italiaanse tenoor se eerste konsert-album en is in September tydens ’n konsert in Central Park in New York opgeneem.

Dit begin met La Donna è Mobile en bevat ook Time to Say Goodbye, as duet saam met Ana María Martínez.

Ons geniet The Prayer (saam met Celine Dion) en New York, New York (saam met Tony Bennett).

Volg Huisgenoot op Twitter.