Ons dink: 3/5

Hierdie versameling spog met van die Amerikaanse groep se beste treffers deur die jare.

Dis net die ding as jy ’n Steven Tyler-regmaker nodig het.

Jy sal waarskynlik jou gunsteling-Aerosmith-ballade onder die 15 skitterende snitte kry.

Van die hoogtepunte is Tough Love, I Don’t Want to Miss a Thing, Amazing, Crazy, Janie’s Got a Gun en Angel.

Volg Huisgenoot op Twitter.