Ons dink: 5/5

Hierdie tweeskyf-versamelstuk bestaan uit ’n DVD met musiekvideo’s en verhoogoptredes plus ’n CD met 18 snitte waarvan vier nuut is.

Dis ’n moet-hê-item danksy die nuwe liedjies – veral Down the Rabbit Hole.

Vyf lesers kan  Adam se CD wen.

SMS LAMBERT, die antwoord, jou naam en adres voor 25 November om 17:00 na 34922. Elke SMS kos R1,50. Watter TV-program het Adam beroemd gemaak?