En dié album, 3 Kitaar Opskop, is absoluut in die kol daarvoor.

Hennie de Bruyn en sy twee kitaarkêrels, Willem Nortjé en Hein Griesel, tokkel die kitaarsnare so goed dat jou voete sal jeuk.

Die drie kitare vul mekaar goed aan en dis veral die ritmiese bas wat beindruk.

’n Mens kan hoor hoekom die driestuks al vir ’n Tempo-toekenning benoem is. Ronche Boogie, Biervat Polka en Hein se Seties is hoogtepunte op die album.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Soek jy ‘n winskopie? Kry hierdie produk teen die beste prys. KLIK HIER