A photo posted by GZONE MAGAZINE (@gzonemag) on

#Rio2016: Het jy Caster Semenya se goue wedloop misgeloop? Kyk dit hier Die 800-meter Olimpiese-kampioen het gister ’n foto aanlyn gedeel waarin sy wys dat sy deesdae agterop die verpakking van die gewilde Chappies-kougom pryk. Dié gewilde kougom-reeks se pretfeite is al jare ’n Suid-Afrikaanse gunsteling en dis duidelik Caster is self ’n aanhanger van die aweregse feite.

A photo posted by BellaNaija (@bellanaijaonline) on

“Ek het as kind altyd die “Het jy geweet”- feite binne-in Chappies-papiere gelees, maar nooit gedink ek sal eendag oor myself lees nie,” het sy by ’n foto van die papiertjie geskryf.

Geluk, Caster!