Dié trotse ouma het ’n foto op Facebook gedeel waarop sy klein Ewan John Gallagher styf vashou en spog dat hy 3,3 kg weeg.

Sy het bygevoeg dat dit goed gaan met hom en Maryke.