Huisgenoot-joernalis Loren Pienaar het met Carien Botha en Gerhard Odendaal gesels oor Blapsie en Vaatjie wat so deel van die Afrikaanse landskap geword het die afgelope paar jaar. Nou's die einde in sig vir die reeks en 'n fliek getiteld Molly en Wors oppad.