In haar hart is sy nog ’n ware plaasmeisie en geniet die eenvoudige dinge in die lewe.

Soos die warm son op haar vel, die strand en see, sjokolade-en-grondboontjiebotterroomys en haar eie bed.

Maar op 23 is Suid-Afrika se Candice Swanepoel een van die bes betaalde supermodelle op aarde.

Wêreldstede soos New York en Parys is haar speelplek.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.