Op die harde manier want 'n motorfiets se sitplek kan hard raak. Dit kan jy maar glo.

Ons sluit aan by Janie en die motorfietsryers tydens die laaste fase van hul rit - en laaste dag vanaf Grabouw.

KLIK HIER of gaan na http://www.cancervive.co.za vir meer inligting