Met die intrapslag sien ’n mens net harte: teen die mure voor die voordeur en op die piepklein grasperkie.

Hier by Sorina Erasmus en haar man en bestuurder, Braam Riekert, se meenthuis blom die liefde duidelik.

Wat Flooze se kommin-taar oor die hartgedoente sou wees, weet ons nie, want sy krap mos

nou weer die 7de Laners se lewe deurmekaar in Hillside. Intussen kuier ons bietjie by Sorina in Centurion.

Sien foto’s van Sorina se huis en lees die res van die storie in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat vandag reeds op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.