Maar Britney het glo vinnig oor hierdie liefdesteleurstelling gekom, en het onlangs by die bekendstelling van haar nuwe reeks onderklere in New York gesê sy is gereed om weer lief te hê.

“Die beste deel van ’n liefdesteleurstelling is dat jy kort daarna weer op eerste afsprake kan gaan,” het sy gesê.

Deur die loop van die aand het ’n aanhanger Britney gevra wat haar idee van die perfekte afspraak is.

“My perfekte afspraakis ’n piekniek op die strand. Daarna sal ons huis toe gaan en ’n baie oulike fliek kyk. En dan . . . daardie eerste soen!”

Is dit nie oulik nie?

Wat dink jy?

Bron: www.eonline.com