Dit sou sy heel laaste rit op sy motorfiets wees voor hy dit verkoop, maar vandag kan hy niks daarvan onthou nie.

Hy kan trouens soms nie eens dinge onthou wat die vorige dag gebeur het nie.

Op 19 sukkel Thomas Ferreira met geheueverlies weens die breinbeserings wat hy in November opgedoen het toe die ampsmotor van die Gautengse LUR vir behuising en plaaslike regering, Humphrey Mmemezi, hom op sy motorfiets tref.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke is.

Volg Huisgenoot op Twitter.