Die Program is opgeneem by die Harbour House, Kalkbaai (Kaapstad).

  • JAKKIE LOUW: die keer doen hy dit met die geskrewe woord en ons woon sy boekbekendstelling by
  • Ons sien hoe die regisseur Marthinus Basson die rolverdeling van die toneelstuk BLOED EN ROSE gereed kry vir Clover Aardklop wat op die oomblik aan die gang is...
  • Die altyd sprankelende sangeres ANDRIËTTE NORMAN hou 'n intieme konsert in die Kaapse wynlande!Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 9 Oktober om 20h00 net op BRAVO!

Die herhalings is Vrydag 14h30; Saterdag 22h30; en Sondag 02h30