Dieselfde episode word Sondag, 24 Januarie 2016 om 18:30, op kykNET NOU! (DStv kanaal 146) uitgesaai.

  1. Bravo is verfilm by The View Boutique Hotel in Johannesburg.
  2. Ons begin met ’n kuier op Mauritius vir SARIE se voorbladfotosessie met DONNA-LEE ROBERTS
  3. Ons kuier by die opwindende jong akteur EDWIN VAN DER WALT
  4. En hou die kwik hoog by die HOT SUMMER GROOVE

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 21 Januarie 2016, om 20:00 (kykNET) en Sondag, 24 Januarie 2016 om 18:30 (kykNET NOU!) net op BRAVO!

Die herhalings op kykNET is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30.