Donderdagaand, 7 Januarie 2016, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

Dieselfde episode word Sondag, 10 Januarie 2016 om 18:30, op kykNET NOU! (DStv kanaal 146) uitgesaai.

Bravo is verfilm by Riverside Estates in Houtbaai.

  • Ons begin met ’n kuier saam met akteur MARCEL VAN HEERDEN
  • Gaan saam met Stefan Ludik, oftewel ELVIS SE SEUN na een van sy konserte
  • En sien dan wie daag op by die première van die nuwe fliek, PAW-PAW VIR MY DARLING

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 7 Desember, om 20:00 (kykNET) en Sondag, 10 Januarie 2016 om 18:30 (kykNET NOU!) net op BRAVO!