Donderdagaand, 7 April 2016, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

Dieselfde episode word Vrydag, 8 April 2016 om 17:30, op kykNET NOU! (DStv kanaal 146) uitgesaai.

Bravo is verfilm by die Bliss Boutique Hotel, Kaapstad

  1. Ons is by die glansryke BRIDGE OF HOPE damesfunksie en sien hoe liefdadigheid met flair aangepak word.
  2. Ons gaan neem kiekies saam met die KOEKEDOOR beoordelaars en hoor wat ons te wagte kan wees vir seisoen 2.
  3. En dan kuier ons in die Kaap by die sepiester, DESIRÉ GARDNER en haar man, CHRIS.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 7 April 2016, om 20:00 (kykNET) en Vrydag, 8 April 2016 om 17:30 (kykNET NOU!) net op BRAVO!

Die herhalings op kykNET is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30.