Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur

  1. Ons begin met Kaapstad se glansryke KONSULÊRE BAL
  2. Die aktrise WOUTRINE THERON nooi ons na haar Stilbaai-huis
  3. Dis weer tyd vir die KRONE-konsert
  4. Die ACVV vier 'n merwaardige mylpaal!

Die herhalings is Vrydag 14h30; Saterdag 22h30; en Sondag 02h30