Donderdagaand, 4 Februarie 2016, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

Dieselfde episode word Sondag, 7 Februarie 2016 om 18:30, op kykNET NOU! (DStv kanaal 146) uitgesaai.

Bravo is verfilm by die Hippo Boutique Hotel in Kaapstad.

  • Ons kuier by die veelsydige aktrise ANGELIQUE GERBER.
  • CHEREE STRYDOM vertel ons van haar gewigstryd EN oorwinning.
  • En dan kuier ons saam met BOBBY VAN JAARSVELD by THE VOICE!

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 4 Februarie 2016, om 20:00 (kykNET) en Sondag, 7 Februarie 2016 om 18:30 (kykNET NOU!) net op BRAVO!

• Die herhalings op kykNET is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30.