Ons is by die bekendstelling van vanjaar se Skitter-tydskrif.

Die bekende Linda Kriel wys ons hoe om ons lywe vir somer reg te kry.

Ons eie Tracey Lange word 30 en ons hou saam partytjie in die Paarl.

Ons praat met Afrikaans se grootste popster, Bobby van Jaarsveld.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 4 Desember 2014, om 20:00 net op BRAVO!

Die program is opgeneem by die Holiday Inn Sandton.

Die herhalings is

Vrydag 14:30

Saterdag 22:30

Sondag 02:30