1. Ons begin met die RADIO KALAHARI ORKES se optrede by Die Boer... en gesels met die akteur en musikant, Ian Roberts
  2. Gaan dan na KANSA se oggendtee in Pretoria met baie bekendes
  3. En woon NIANELL se jongste CD bekendstelling by!

Die herhalings is Vrydag 14h30; Saterdag 22h30; en Sondag 02h30

*Die Program is opgeneem by die Schoone Oordt Country House, Swellendam