Donderdagaand, 3 Desember 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

Dieselfde episode word Sondag, 6 Desember om 18:30, op kykNET NOU! (DStv kanaal 146) uitgesaai.

  • Bravo is verfilm by die House of Pharaos-gastehuis in Johannesburg.
  • Ons maak ’n draai by die kykNET en Rapport-boekpryse
  • Vlieg Durban toe saam met MNR SUID-AFRIKA, Armand du Plessis.
  • En sien wie wen groot by die BOKKIES.

Die herhalings op kykNET is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30.