1. Soos verlede week kuier ons steeds in Namibië, die keer saam met AMOR VITTONE
  2. Ons kom terug Boland toe vir ’n huldigingskonsert vir die legendariese OLLIE VILJOEN
  3. En praat met BOK van Blerk en BRÜMILDA van Rensburg oor hul nuwe fliek, Leading Lady

Die program is opgeneem by die Southern Sun The Cullinan Hotel. Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 27 November, om 20:00 net op BRAVO!

Die herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30