.

Dieselfde episode word Sondag, 29 November om 18:30, op kykNET NOU! (DStv kanaal 146) uitgesaai.Bravo is verfilm by Homestay Travel Gastehuis in Roodepoort.

  • Eerste op die program is ’n unieke rit saam met die mense van die PIONEER RALLY
  • Ons kuier by die komediant SCHALK BEZUIDENHOUT
  • En hang dan uit by een van die Kaap se ‘grandste’ sosiale geleenthede: die KONSULÊRE bal

Die herhalings op kykNET is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30.