Donderdagaand, 24 Desember 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

Dieselfde episode word Sondag, 27 Desember om 18:30, op kykNET NOU! (DStv kanaal 146) uitgesaai.

Bravo is verfilm by The Monarch-hotel in Johannesburg,

  • Ons vier van die hoogtepunte op Bravo van die afgelope jaar.
  • Ons kyk weer na die suksesvolle BELEEF JOU WÊRELD in Afrikaans-advertensie
  • Praat met die akteur DJ MOUTON oor sy hoofrol in die rolprent Abraham
  • En kyk dan weer terug na een van die TROUES van die jaar

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 24 Desember, om 20:00 (kykNET) en Sondag, 27 Desember om 18:30 (kykNET NOU!) net op BRAVO!