1. Ons is in Wellington vir die unieke Pioneer Rally saam met al ons bekende vermaaklikheidsterre.
  2. Dewald Wasserfall wys ons wat gebeur alles agter die skerms van die skiet van sy nuwe musiekvideo.
  3. En dan is ons in Swakopmund vir 'n borskankerbewusmakingsdag saam met onder andere Kevin Leo en Amor Vittone.

Die program is opgeneem by die Beach Lodge Hotel in Swakopmund, Namibiƫ.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 20 November, om 20:00 net op BRAVO!

Die herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30