Die Program is opgeneem by die The Roundhouse Restaurant, Kaapstad.

  1. Ons begin met die mode-ghoeroe THOMAS THOMSON
  2. Sien wat agter die skerms gebeur by kykNET AKTUEEL se publisiteits-fotosessie
  3. En Hannes kry 'n musiekles by een van Suid-Afrika se beste kitaarspelers: LOKI ROTHMAN!

Dit is een wat jy beslis nie wil mis nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 2 Oktober om 19h30 net op BRAVO!

Die herhalings is Vrydag 14h30; Saterdag 22h30; en Sondag 02h30