1. Ons begin met ’n kuier by die joernalis, skrywer en Huisgenoot se troostante, ELIZE PARKER.
  2. Vier dan die tydskrif LANDBOUWEEKBLAD se 95ste verjaardag.
  3. En ons maak uiteindelik ’n draai by die gewilde aktrise ANNELISA WEILAND.
  4. Die program is opgeneem by die CENTURION LAKE HOTEL.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 18 Desember 2014, om 20:00 net op BRAVO!

Die herhalings is: Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30