Donderdagaand, 11 Februarie 2016, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

Bravo is verfilm by 224 on Kent in Johannesburg.

  • Ons gaan vind bietjie meer uit by IVAN BOTHA oor sy nuwe film, Vir Altyd.
  • Ons is by die WOORDFEES se bekendstelling in Stellenbosch.
  • En dan kuier ons by die die verliefde akteurs-paartjie TINARIE VAN WYK-LOOTS en ERIC HOLM.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 11 Februarie 2016, om 20:00 (kykNET) en Sondag, 14 Februarie 2016 om 18:30 (kykNET NOU!) net op BRAVO!

Die herhalings op kykNET is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30.