1. Ons is by die bekendstelling van Tiaan en Mynhardt se kookboek, MAKIETIE.
  2. Die aktrise ANTOINETTE LOUW wys ons hoe lyk ’n dag in haar lewe.
  3. Ons sien wat 'n mens kan verwag van 2015 se TONEELKOMPETISIE vir hoërskoolleerders.
  4. En ons woon die legendariese MIN SHAW se 80ste verjaardag by.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Donderdagaand, 11 Desember 2014, om 20:00 net op BRAVO!

Die program is opgeneem by die Leriba Hotel en Spa.

Herhalings: Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30