’n Woordvoerder vir die glanspaartjie het aan Associated Press gesê die paartjie het Saterdag in Nice, Frankryk, by Chateau Miraval getrou.

Brad en Angelina het mekaar in 2005 ontmoet terwyl hulle die fliek Mr and Mrs Smith verfilm het.

Hulle het twee jaar gelede verloof geraak en het ses kinders.