Die aktrise Leandie du Randt kan ook in die video gesien word.

Dis een van die eerste liedjies waarmee hy ook die folk-genre betree. “Ek wou iets baie eerliks skryf. ’n Liedjie wat jou na iemand laat verlang wat deel was van jou lewe. Ek wou uitbeeld hoe dit voel om iemand vir wie jy lief is, te verloor. Dit is nie noodwendig iets wat oor die radio gespeel sal word nie, en dit is baie dieper as my vorige liedjies.”

Hy beskryf die video as ’n Afrikaanse Grey’s Anatomy-episode en sê dit is vir seker sy gunstelingvideo.

Gaan kyk hier of jy saamstem: