Hy dra vele baadjies - van musikant tot grapjas. Maar een ding is seker: Bouwer Bosch is 'n talentvolle jong man wat musiek laat leef.

Sy eerste solo album was "Almal Maak Voute". Bouwer was voorheen lid van Straatligkinders en Dans Dans Lisa